3A.6. Liefde is al wat jy nodig het – 6 of 7 – Dissipelskap

man and woman holding hands walking on seashore during sunrise
Foto deur Asad Photo Maldives on Pexels.com

Verse vir Vandag:

34 Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.” – Jn 13:34-35

Iemand het eenkeer gese liefde laat die wereld draai. Ek hou baie van Ed Sheeran’s Perfect se liedjie “Perfect”. Flieks wat liefde as tema het is altyd wenners. Jy kan maar kyk flieks het gewoonlik ‘n liefdes intrige or ‘n sirkel. Kan jy nog onthou toe jy jou eerste liefde gesien het of die vrou / man wat jy getrou het. Net soos ons ons sukses stories kan deel daar is daai wat jou seergemaak het of nie uitgewerk het nie.

Die Bybel se God is Liefde, nie net liefdevol. Dit vul Sy hele wese. Maar liefde is ‘n werkwoord, nie net ‘n gevoel nie. Geen wonder God het ons ‘n opdrag gegee om mekaar lief te he. Maar hy vat dit tot die volgende trappie, Hy se ons moet mekaar liefhe soos Jesus ons liefgehad het. So hoe het Jesus on lief gehad. Hy het sy lewe opgegee deur ‘n grusame dood te sterf sodat ons te gered kan word en die ewigheid saam met hom kan spandeer.

So hoe kan ons mekaar liefhe in die kerk? Wees deel van die reel en aktiewe deelname aan die kerk. Die vraag is; staan jy bekend vir jou liefde? Dissipels staan bekend vir hulle liefde.

Jy onthou toe jy na ‘n partytjie gegaan het, maar een van jou beste vriende was nie daar. Dink aan jou vriende of hulle reg is met God, gaan hulle hemel toe. Jou lewe mag dalk die enigste Bybel wees wat jou vriende lees om by God uit te kom. Het jy hulle lief genoeg om met hulle oor God te praat? Daar is ‘n verskil tussen wereldse liefde en goddelike liefde, ‘n dissipel het ‘n goddelike liefde wat sy vriende konstant help om by God uit te kom.

Gebed vir Vandag:

God U is ‘n God van liefde. Help my om mense lief te he soos U Seun Jesus ons liefgehad het. Help me to see what my talents are and how I can server with them.

Amen

Share this post

Share on facebook
Share on twitter
Share on print
Share on email
Share on whatsapp