1A.8. Soek God – En Jy sal Hom Vind – Deel 8 van 8
As jy soek sal jy vind, as jy klop sal Hy die deur oopmaak en as jy vra sal Hy vir jou gee?
As jy soek sal jy vind, as jy klop sal Hy die deur oopmaak en as jy vra sal Hy vir jou gee?
Wat beteken dit om gehoorsaam aan die evangelie te wees?
Weet jy wat God se plan is vir jou lewe?
Weet jy wat 'n Edelmoedige karakter in God se oë beteken?
Hoe moet jy God soek? Wat beteken die Gees en die Waarheid?
Weet jy dat God die jaar bepaal het waarin jy gebore sou word sowel as waar jy groot sal word?
Is jy bekommer of depressief. Wat is jou fondasie op gebou?
As jy God soek, waar kom hulp vandaan?