Nederigheid & Toets van Gehoorsaamheid

Wat leer jy uit hierdie vers?

  • God lei ons in ons lewe. Glo jy dit op ‘n emosionele vlak?
  • Dit mag dalk ‘n moeilike lewenspad wees wat God vir jou gekies het. Die Israeliete was in die woestyn vir 40 jaar!!!
  • Ons omstandighede het God so geskep dat dit ons moet nederig maak. Is jy gelukkig met jou omstandighede?
  • God stel jou op die proef gereeld. Hoekom? Hy wil weet wat jy dink. Die toets is daarop gemik om te sien of jy Hom gaan gehoorsaam. Hoe gaan dit om as Sy dissipel te lewe?

Leave a Reply