Wat is van belang in jou lewe?

0 0
Read Time:32 Second

Geloof, liefde en gehoorsaamheid !!!

En dit is nie van onsself nie. Deur die die kragtige werking van God se Heilige Gees wat ons by ons doop ontvang (Hand 2:38) het waar ons saam met Christus opgestaan het om die nuwe ewige lewe te kan begin lei (Rom 6:1-6).

Het jou geloof ‘n kragtige uitwerking deur God se liefde wat in jou werk deur jou wat bid? (Jak 5:16)

Liefde wat nie in dade oorgaan nie is somer meer dood. (Jak 2:14) Daarom is liefde die vervulling van die wet. (Rom 13:10)

Mag God se rykste seen op jou wees vandag.

Groete

Francois

Happy
Happy
0 %
Sad
Sad
0 %
Excited
Excited
0 %
Sleepy
Sleepy
0 %
Angry
Angry
0 %
Surprise
Surprise
0 %

Share this post