Read Time:33 Second
“En jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus. Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.”
-
Ken jy die Heilige Skrif?
-
Weet jy wat die kennis is wat tot verlossing lei?
-
Weet jy wat die regte lewenswyse is wat God behaag?
-
Is jy volkome voorberei en toegerus vir elke goeie werk?