like-aanneem-glo-jesus-redding

Word ek regtig gered as ek Jesus vra om in my hart te kom woon? – Joh 1:12 – Deel 2 : Is ek God se kind as ek glo en hom aanneem?

Is ek God se kind as ek glo en hom aanneem?
  • Meerderheid van mense sal ja se; want dit is hoe ons geleer en grootgemaak is in die kerk deur die dominee wat jare die Bybel geswat het.
  • Dit is interessant as mens mooi lees se dit dat as ons hom aanneem en in Jesus glo gee hy ons die reg om “kinders te word“.
  • Nou as ek swat op universiteit en iemand vra my wat gaan jy eendag word en ek se vir hom ek swat medies. 
  • Dan beteken dit sekerlik dat ek nog nie ‘n dokter is nie.
  • Ek moet myself eers bewys en hard studeer en my praktiese jare doen voordat ek ‘n dokter genoem kan word.
  • Ek kan sekerlik nie myself ‘n dokter noem as ek nog net begin swat het; wie gaan my geld betaal om vir hulle te ondersoek en ‘n voorskrif vir medesyne te gee. 
  • Okay miskien dalk jou ma (lag).
  • Dieselfde met hierdie skrif, as ek die reg het om ‘n Christen te word, is ek sekerlik nog nie ‘n Christen nie!
  • Daar is ‘n paar dinge nog verder wat ek moet doen.
  • Shoe, as ek geglo het ek word dan ‘n Christen is dit nogal ‘n skok!
  • Reg, so ek het nou die reg om ‘n kind te word, maar hoe word ek dan ‘n kind?
  • ‘n Anner vraag wat jy kan oor dink is wat is die voorvereistes voordat ek ‘n kind van God kan word.
  • As ek medies wil swat dan is daar seker ‘n keuringsproses waardeur ek moet gaan seer sekerlik!
  • So daar is ‘n paar goeters wat ek gaan moet uitstudeer en uitvind!
  • As jy verder wil leer hoe om ‘n dissipel te wees stuur my gerus ‘n Whatsapp +27 79 481 8989.

Share this post

Share on facebook
Share on twitter
Share on print
Share on email
Share on whatsapp