woman-praise-sunset-faith-love-god-saved-heaven

Word ek regtig gered as ek Jesus vra om in my hart te kom woon? – Jak 2 – Deel 4: Net my geloof kan my red!

Net my geloof kan my red!
  • Wel ek dink vers 20 is duidelik as dit daarby kom, God noem jou ‘n dwaas as jou dade nie saam met jou geloof gaan nie. 
  • Die vraag is; wil jy ‘n dwaas in God se oë wees?
  • So die vryspraak gebeur net as jou dade met jou geloof gepaard gaan in vers 24.
  • So God se in vers 26 dat as jy net op jou geloof staat maak en nie jou geloof deur dade bewys nie, dan is jy soos ‘n lyk wat dood is. 
  • Jy het ‘n dooie geloof as jou geloof nie tot dade oorgaan nie.
  • Wel een van hulle sal wees om ‘n dissipel van Jesus te word, want dit is wat Hy wil he ons almal moet wees. (Mat 28:18-20)
  • As jy ‘n dissipel van Jesus word sal jy liefde he vir mense wat nie gered is nie en hulle wil help om dissipels te word. (1 Tim 2:4)
  • Jy sal ‘n visser van mense word soos die eerste dissipels wat Jesus gevolg het. (Mark 1:17)
  • As jy verder wil leer hoe om ‘n dissipel te wees stuur my gerus ‘n Whatsapp +27 79 481 8989.
  • Gaan ek my geloof net baseer om te glo?
  • Gaan ek ‘n dissipel van Jesus word?
  • Hoe kan ek my geloof prakties elke dag uitleef?
  • Gaan ek ‘n visser van mense word?

More kyk ons as jy Jesus bely as jou verlosser en saligmaker en glo dat jy gered sal word.

Share this post

Share on facebook
Share on twitter
Share on print
Share on email
Share on whatsapp