kerk-gered-lig-jesus-hart-gee

Word ek regtig gered as ek Jesus vra om in my hart te kom woon? 2 Thes 2:9-11 – Deel 1 : Is ek mislei deur nie die waarheid te ken nie?

Word ek regtig gered as ek Jesus vra om in my hart te kom woon?

Dit is die vraag???

Kom ons kyk na ‘n paar Bybel verse wat meer lig op die onderwerp sal gooi!

  • Is dit die ouens wat nie die 10 gebooie ken nie?
  • Is dit nie maar mense wat nie hulle Bybels ken nie?
  • Toe satan vir Jesus versoek het, het hy net die Bybel verdraai sodat Jesus hom sou aanbid. 
  • Maar wat het Jesus gedoen? Hy het vir hom nog ‘n vers in die Bybel gekwoteer. (Mat 4:5-7)
  • So die punt hier is wat hy in v.10 se dat, hulle het nie waarheid liefgehad nie.
  • Dit is tog die Bybel and ek voordiehandliggend kan praat.
  • Die skrikwekkende ding hier is dat God hulle oorgee aan dwaling as hulle eerder mense se leerlinge wil volg en nie die Bybel nie. (Mark 7:6-9)
  • So dit beteken dat jy selfs kerk toe kan gaan en bid; maar op die ou einde nie hemel toe sal gaan nie.
  • So weet jy wat die Bybel leer oor redding? Kan jy vyf verse opse oor hoe God jou red?
  • So as ek iets glo wat teen die Bybel gaan sal ek nie hemel toe gaan nie soos v.12 se.
  • Gaan ek ‘n edelmoedige karakte he en elke dag my Bybel bestudeer? (Hand 17:10-12)
  • Gaan ek uitvind wat ek regtig glo in terme an hoe om gered te word?
  • Vind uit wat is die misleiding wat die meeste mense ondergaan?
  • As jy verder wil leer hoe om ‘n dissipel te wees stuur my gerus ‘n Whatsapp +27 79 481 8989.

Share this post

Share on facebook
Share on twitter
Share on print
Share on email
Share on whatsapp